Suid-Afrikaners installeer sonstelsels dat dit bars

Loading player...
DeVilliers Botha van die die Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Vereniging (SAPVIA) gesels oor data uit Eskom se weeklikse statusverslag wat toon dat die installering van daksonkrag klim.
21 May 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min