Southern Sun se rekordjaar spruit uit toeriste in die Kaap

Loading player...
Marcel von Aulock, uitvoerende hoof van Southern Sun gesels oor die groep se finansiële resultate.
22 May 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min