Die verkiesing gaan heel moontlik beleggingsmarkte en die wisselkoers help

Loading player...
Hannes van den Berg, hoof van Suid-Afrikaanse aandele- en multibatebestuur by Ninety One gesels oor die invloed van die verkiesing op beleggingsmarkte en die wisselkoers.
22 May 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min