Van ’n huis in Parrow tot SA se grootste aanlyn kleinhandelaar

Loading player...
Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
23 May 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min