Bestuur jou geldsake goed, en betaal minder rente

Loading player...
Hylton Kallner, uitvoerende hoof van Discovery Bank gesels oor hulle nuwe huislening, en hoe huiseienaars minder rente kan betaal.
3 Jun 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min