Daar nog geen sprake of tekens van rustig raak nie, wat nog gese van oudword of voel. En as jy kyk na die nuutste voorblad van Sarie sal jy nes ons reageer met n uitroep van 68??? Sy lyk nie n dag ouer as 40 nie... En as jy ons…
Mike Gesels met Legenadriese Rugby Komentator - John Van Rensburg oor die naweek se titanies stryd in Kaapstad MAAR hy vat ons ook op n reis terug in tyd van waar hierdie eeu-oue wedyding sy ontstaan gekry het en hoekom dit vandag nog die grootste in die wereld is.
Die LIFTKLUB gaan oorsee...of te wel verwelkom die New Zealanders hier in SA hartlik en nes ons Suid-Afrikaners dit mos kan doen, maar dis waar dit stop want ons gesels met SENZ Radio in New Zealand oor hierdie naweek se groot Wedstryd tussen nie huidige Wereld nommer 1 span en…
Kar-i-okie met Tobie Cronje| Kom 'Kar-i-okie' saam Tobie Cronje en ons Lift Klub span Mike Potgieter & Rouchelle Liedemann op Radio Tygerberg 104FM (15:00-18:00) Skakel in op Radio Tygerberg 104FM tussen (15:00-18:00) vir die Lift Klub saam Mike & Rouchelle. #radio #Liftklub #christianmedia
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.