Nvidia nou tweede op die lys van maatskappye as mens kyk na sy waarde

Loading player...
Hannes van den Berg, mede-hoof van SA Aandele & Multi-Bate by Ninety One Batebestuur gesels oor Nvidia.
6 Jun 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min