Rainbow wys weer sy kleure op die beurs

Loading player...
Marthinus Stander, besturende direkteur van Rainbow Chicken gesels oor hulle notering op die JSE, en hoe hulle doeltreffenheid verbeter.
10 Jun 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min