SA hawens is nie so swak as wat buitelanders dink nie

Loading player...
Jacob van Rensburg, hoof van navorsing en ontwikkeling by die Suid-Afrikaanse Vereniging van Vragversenders (Saaf) gesels oor die Wêreldbank en S&P Global se verslag oor houerhawens se prestasie.
18 Jun 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min