Hof sê regering en polisie kan nie appelleer teen ’n hofbevel dat hulle hul werk moet doen nie

Loading player...
Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Intercape en Brig. Athlenda Mathe, nasionale woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gesels oor die hooggeregshof in Makhanda se uitspraak.
11 Jul 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min