Hoe vorder Transnet met sy regrukplan?

Loading player...
Prof Jan Havenga, logistiekkenner van die departement bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch gesels oor die Afrika-ontwikkelingsbank se lening aan Transnet, en hoe dit inpas by die regrukplan.
18 Jul 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min