Vertraag regspraktisyns pogings om SA van die gryslys te kry?

Loading player...
Martus de Wet, raadslid van die Prokureursorde van Suid-Afrika gesels oor regspraktisyns wat traag om die FIS-vraelys in te vul.
29 Jul 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur, en Johan Gous, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Sep 8AM 16 min

Tegnologiereus vry na Bank Zero

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat hierdie transaksie tussen Lesaka Technologies en Bank Zero kan beteken.
12 Sep 8AM 7 min