
BREKFIS | Ons gesels met fotograaf, Rodger Sedres
Loading player...
Die Real Brekfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl het gesels met Rodger Sedres, amptelike fotograaf van die Suid-Afrikaanse Olimpiese Span wat tans in Parys, Frankryk deelneem aan die Olimpiese Spele 2024.