Jy mag werk en ma wees
--:--
Vroue het tradisioneel baie rolle op te vervul, en dit bly moeilik om al die take balanseer. Vroue voel oor die algemeen oorweldig deur al die verantwoordelikhede, en dra meer skuldgevoelens oor hulle gedrewenheid in hulle beroepe. Dr Lindi Nel, ‘n kliniese sielkunige Bloemfontein van Bloemfontein gesels met Karen van der Berg van OFM hieroor.