Lunch Punch: Marno van der Merwe oor Slaap Is So Finaal

Loading player...
Veelsydige sanger, liedjieskrywer en akteur Marno van der Merwe kuier in die ateljee en stel sy nuwe liedjie 'Slaap Is So Finaal' vry.
15 Aug 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min