Oor naweke echo sy stem deur die huis van sport ondersteuners regoor die wereld, wanneer hy ons op hoogte hou van al die aksie, nie net tussen die 4-witlyne van n rugby veld nie MAAR ook boks, krieket sokker en atlitiek. Mike gesels met die legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen oor…
Pastoor Raymond Lombard kom neem stelling in op die laptopseat en ons gesles oor die boodskap waar dag en datum van die wederkoms die wereld aan die gons het. “tussen 23 en 25 September 2025” dis met die aankondiging wat die persoon die tonge behoorlik los het en vrae soos…
Daniel Green, graad 10- leerder van Hoërskool Stellenberg, gesels tydens Skoleklub oor sy projek “Voices of the Valley”. Hy is ook lid van Stad Kaapstad se Junior Stadsraad.
“Sport has the power to inspire, unite, create hope and break down barriers” – Nelson Mandela Hoof Uitvoerende Beampte van Laureus SA en een van die Top 50 Inspirasievroue volgens VoelgoedMedia, Marlene Coetzee-George, kom vang n LIFT, en kom deel, vanuit die Laptop-seat, meer oor haar groot word jare en…
Jy’t hom dalk al op die verhoog gesien, dalk op jou speellys gehoor – maar vanmiddag het ons die voorreg gehad om hom hier in Liftklub te hê... n jong man met ’n groot stem en ’n nog groter hart vir Jesus – Delano Jooste he kom gesels oor sy…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.