
Kus tot Kruin - Waar is al die Robbe? - 22 Augustus 2024
Loading player...
Fred vra vandag: Waar is al die Robbe op die eiland hierdie jaar? Waar op ons kus kuier die walvisse hierdie winter? Dit en verskeie ander mariene bewarings beginsels met Lee Vergottini.