Huweliksfokus: Lewe met opretgte liefde

--:--
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Rom 12:9
28 Aug 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Quinton Manuels "sells" joy!

Janine van Niekerk is speaking to Quinton Manuels, whom she met at the Jesus Culture "Flow" launch, about his passion for joy in the body of Christ.
28 Aug 1AM 16 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Jan Fiskaal

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Voëlkenner, Andrew Buitendach, vertel ons meer oor die Fiskaal Lanksman of beter bekend in…
27 Aug 1AM 8 min