In vanoggend se Kus tot Kruin gesels Fred is met 2 dames van S.M.A.R.T.. (nl: Val Marsh, en Magda Marits - in foto ook Tertia Marais). Die rol wat onselfsugtige vrywilligers wat hier woon, speel om gestrande diere te red wat op ons kus uitspoel. Van klein skilpadjies tot reuse…
Fred gesels met byekenner en byebewaarder Jacque Stimie, oor die waardevolle rol van bye. Hoekom is dit so belangrik om die bye te beskerm en te bewaar? Luister gerus weer.
Fred vra vandag: Waar is al die Robbe op die eiland hierdie jaar? Waar op ons kus kuier die walvisse hierdie winter? Dit en verskeie ander mariene bewarings beginsels met Lee Vergottini.
In vandag se Kus tot Kruin deel Fred interessanthede oor paddas en ystervarke. Wat hul rol in die natuurlike omgewing is asook nuus op die walvisse in ons waters asook hondsdolheid by robbe.
Mike Bolhuis, Spesialis ondersoeker van Ernsitige geweld misdaad asook Ekonomiese en Kubermisdaad. In ateljee was AO Naude asook Rupert Pretorius GPF - George - luister weer na die insiggewende gesprek rondom Kuber misdaad en misdaad in die SFM Streek.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.