Zantie Swanpoel - Is jy 'n Verslaggewer of 'n Hervormer
--:--
Ons kyk na ons lewens en die van die mense om ons, en ons kan net deel wat gebeur (goed of sleg) of ons kan iets doen, en vir mense bid en dinge verander. Hoe wil jy lewe?