Ramaphosa stuur staatsmaatskappye na departemente toe

--:--
Prof Mark Swilling, mededirekteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange by die Universiteit Stellenbosch gesels oor die herstrukturering van staatsmaatskappye.
28 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Wil die Inkomste diens “Big Brother” wees?

Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese aangeleenthede by British American Tobacco in Afrika suid van die Sahara gesels oor die installering van 24-uur-kringtelevisiekameras by die pakhuise van tabakmaatskappye.
25 Sep 2024 12PM 7 min