Pick n Pay kan tot R8 miljoen uit Boxer se plasing op die beurs genereer

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat lusiteraars se sakke raak.
30 Aug 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min