'n Kraak in die twee-pot

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments gesels oor die markte en die tweepot-aftreestelsel.
3 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min