Suid-Afrikaners staan tou om kontant uit die pot te skep

Loading player...
John Anderson, uitvoerende hoof van oplossings en bemagtiging by Alexforbes gesels oor spaarpot onttrekkings.
4 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min