Harmony in ’n perfekte positiewe storm

Loading player...
Harmony Gold het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie bekend gemaak, die omset was 25% hoër, en die wesensverdienste het meer as verdubbel. Peter Steenkamp, uitvoerende hoof van Harmony gesels oor die resultate.
5 Sep 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min