Nóg ’n multi-miljard-rand eiendomsontwikkeling in KZN

Loading player...
Ivan Pretorius, stigter en uitvoerende hoof van Alley Roads gesels oor die nuwe multi-miljard-rand eiendomsontwikkeling in KwaZulu-Natal.
6 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min