Ps Japie Veter - Vertroue
Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vertroue” uit 1 Kor 13:6-7
1 KORINTIËRS 13:6-7 NLV
Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier. [7] Die liefde bly stil oor ander se foute, dit bly steeds vertrou, dit hou aan met hoop, dit verduur alles.