Rom 1:20 - God openbaar in die Bombardierkewer

--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurkundige, Jacques du Toit, oor die Bombardierkewer, wat bewys dat ewolusie nie die keer moontlik was nie.
17 Sep 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gretha Wiid - Worthy Women konferensie

Janine van Niekerk gesels met Gretha Wiid. Sy is huidiglik in Mauritius vir ‘n huweliksnaweek, maar sy sal betyds terug wees vir 12 Okt se Worthy Women Konferensie by Moreleta Kerk; ‘n Geleentheid wat duisende vroue vir niks misloop nie.
25 Sep 1AM 19 min

Godsightings this weeek

Godsightings – where we celebrate the goodness and love of Jesus during this past week with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
20 Sep 1AM 7 min

Andie Steele-Smith: Transformation

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “Transformation” from Romans 12:2
20 Sep 1AM 5 min