SA kàn aanstaande jaar van die gryslys af kom

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor Murray & Roberts se resultate, en hoe Suid-Afrika van die gryslys af kan kom.
11 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min