Anglo American begin aandele in Amplats verkoop, en die prys tuimel

Loading player...
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote gesels oor Anglo American wat aandele in Amplats verkoop.
11 Sep 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min