Sibanye Stillwater belê dat dit bars in sy Lithium-myn in Finland

Loading player...
Die myngroep Sibanye-Stillwater het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie aangekondig, die finansiële hoof Charl Keyter gesels oor die resultate.
12 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min