Laer inflasie kan die Reserwebank noop om die lang mes uit te haal

Loading player...
Dr Elna Moolman van Standard Bank gesels oor inflasie.
18 Sep 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min