
Kus tot Kruin: S.M.A.R.T - 19 September 2024
Loading player...
In vanoggend se Kus tot Kruin gesels Fred is met 2 dames van S.M.A.R.T.. (nl: Val Marsh, en Magda Marits - in foto ook Tertia Marais). Die rol wat onselfsugtige vrywilligers wat hier woon, speel om gestrande diere te red wat op ons kus uitspoel. Van klein skilpadjies tot reuse ant-artiese robbe en dwergwalvisse. Ons gesels ook oor hondsdolheid onder robbe en die gevare daar rondom.