Langtermyn-beleggers sien steeds risiko in Suid-Afrika

Loading player...
Sunette Mulder, senior beleidsadviseur by Asisa sê ons is deel van 'n groot stelsel, so wat in ander lande gebeur het 'n effek op ons.
20 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min