Wat beteken ‘n privaatlopie in die ruimte?

Loading player...
Dr Pieter Kotze, senior navorser van die Nasionale Ruimteagentskap, verbonde aan die Noordwes-Universiteit gesels oor die ruimte-ekonomie en ruimte-toerisme.
20 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min