Moes die regering van nasionale eenheid meer gedoen het in die eerste 100 dae na die verkiesing

Loading player...
Prof. Jannie Rossouw, professor by die Wits-sakeskool sê hy glo dat die regering van nasionale eenheid ekonomiese groei sal herstel.
23 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min