
Daar is nou ‘n kniestut wat jou help om swaar goed op te lig
Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels 'n nuwe kniestut.