In 'n voortdurend veranderende wêreld is dit noodsaaklik om jou finansies proaktief te bestuur om stabiliteit vir jouself en jou geliefdes te verseker. Dit behels die handhawing van bestendige kontantvloei, die antisipering van potensiële risiko's en die implementering van strategieë om die impak daarvan te versag. Die opbou van 'n…
President Cyril Ramaphosa het sy oproep herhaal vir ʼn onmiddellike skietstilstand in Gaza en dat alle gyselaars dadelik vrygelaat word. Hy het ʼn toespraak gelewer by die 79ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering New York. Hamas het in Oktober verlede jaar sowat een-duisend-200 mense in Israel vermoor…
Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, het 'n mandaat om verbruikers in die telekommunikasie-, uitsaai- en possektore te beskerm. Hierdie klagtes word deur die Beregtingsregulasies hanteer, wat riglyne verskaf oor die ontvangs en oplossing van klagtes. Tussen 1 Februarie 2022 en 31 Januarie 2023 het Cran altesaam 23 klagtes…
Caledon in die Wes-Kaapse Overberg-streek is nou die tuiste van die wêreld se langste glykabel. SA Forest Adventures se K3-glykabel van 3,2 kilometer is net minder as 400 meter langer as die vorige rekordhouer, Jais Flight, in Ras al Khaimah in die Verenigde Arabiese Emirate. Die LUR vir Toerisme, Ivan…
Borskanker bly die algemeenste kanker onder vroue in Namibië, maar ten minste 30 persent van gevalle is voorkombaar of volledig behandelbaar indien dit vroeg opgespoor word. Vroue word aangemoedig om "365-borsbewus" te word deur daagliks selfmonitering en een keer per maand 'n selfborsondersoek uit te voer. Jaarlikse kliniese borsondersoeke en…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.