Old Mutual wil sy nuwe bank vroeg aanstaande jaar bekend stel

Loading player...
Casper Troskie, finansiële hoof van Old Mutual en Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Old Mutual se planne vir 'n nuwe bank.
26 Sep 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min