Bloomberg sê Suid-Afrikaners word al hoe ryker

Loading player...
Die groei in rykdom bly ‘n interessante onderwerp, veral met betrekking tot huishoudelike rykdom in Suid-Afrika. Die ekonoom, dr Roelof Botha gesels oor ‘n artikel op Bloomberg dat Suid-Afrikaners se rykdom aan die toeneem is.
27 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min