SA se nuwe transmissiemaatskappy het groot planne wat baie geld gaan kos

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika (NTCSA), en sê sy verwag dat daar groot mededinging sal wees.
7 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min