Gwede Mantashe: Die brandstofprys moet nader aan R14 per liter wees

Loading player...
Old Mutual se hoofekonoom, Johann Els gesels oor die verandering aan die prysstruktuur van brandstof.
8 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min