Dié Pink Lady’s betower die Britte

Loading player...
Suid-Afrika is die grootste produsent van Pink Lady-appels in die Suidelike Halfrond, Calla du Toit, verkrygingsbestuurder by Tru-Cape en voorsitter van Pink Lady SA gesels oor die appels en die groei in verkope.
8 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min