Die waarde van ons ontasbarebates groei nie

Loading player...
Navorsing wys dat die waarde van ontasbare bates in Suid-Afrika meestal op dieselfde vlak gebly het vir die laaste 20 jaar, Dr Daan Steenkamp van Codera Analytics verduidelik hoekom.
9 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min