Gaan jou eiendom meer werd wees in 2025?

Loading player...
Estienne de Klerk, bestuurshoof van Growthpoint SA gesels oor bewyse dat die eiendomsmark ‘n keerpunt bereik het.
9 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min