Vanjaar sien dalk die meeste koolstofdioksiedbesoedeling

Loading player...
Daar word voorspel dat die besoedeling deur Suid-Afrikaanse industrieë hulle hoogtepunt gaan raak vanjaar, Prof Roelof Burger van die Noordwes-Universiteit gesels oor die voorspelling.
9 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min