Luno maak kriptobetalings nog eenvoudiger

Loading player...
Tinus de Jager gesels met Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika oor die jongste gebeure in die kriptowêreld.
9 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min