Suid-Afrikaners die “positiefste” sedert 2020

Loading player...
'n Onlangse aanlyn peiling deur die navorsingsmaatskappy Ipsos wys dat vier uit 10 mense glo dat Suid-Afrika op die regte pad is. Mari Harris, 'n direkteur by Ipsos gesels oor hulle bevindings.
11 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min