Mense met werk is nie baie gelukkig nie

Loading player...
Prof Lené Graupner, professor en bedryfsielkundige: Skool vir Bedryfsielkunde en Menslike Hulpbronbestuur by die Noordwes-Universiteit (NWU) gesels oor die geestesgesondheid van werknemers in Suid-Afrika.
11 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min