Calgro se wesensverdienste styg

Loading player...
Die bestuurshoof van Calgro M3, Wikus Lategan gesels oor die groep se tussentydse finansiële resultate.
14 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min